Vrydag 19 - Sondag 21 Okt: Van Tonder se Thabazimbi plaas
Hierdie was Kobus & Hanneke se jaarlikse uitnodiging aan KE, om skouer aan die wiel te kom sit op die plaas, ten bate van die wees-kinders wat plaas toe gaan vir kampe ens.
Woensdag 17 Oktober
Riana & Jan Grobbelaar se Lewende Woord Oos homecell in Garsfontein. Dit het begin deur God wat 'n klompie Bulgarye toe gevat het in Mei saam met KE. Dis ook Bertus se ondersteunings-groep terwyl hy in Thailand is vir sy volgende seisoen.
Starting Point: To go from Survival 2 Significnace in His Kingdom by allowing Him to use your whole life, is the road less travelled....
Woensdagaand 19 Sept - ons stuur vir Bertus uit met 'n waarskuwing:
jy gaan vet word in Thailand boetie!
Dinsdag 16 Oktober
Die mooiste jong mense van Icon! Die getuienis was dat die Here met hierdie groepie al begin praat het oor 'n toekoms in Hom, wat vra dat hule eie drome en geld-maak moontlikhede eers opsy gesit word sodat die Koningkryk eers deur hul lewens kan vestig, waarookal Hy hulle heen sou stuur na hulle gekwalifiseer het....




No comments:
Post a Comment