Tuesday, October 16, 2012

die laaste 2 weeks...

Danie & Esher van Niekerk vertel by die Fellowship van die scenic route waarop God hulle nou eers neem, al was hulle sterk oppad Macedonia toe. En so word Thabazimbi GROTER op die kaart vir kinder-bediening: naweek kampe vir weeskinders by Kobus & Hanneke se plaas asook kinders met autisme waarby D&E nou betrokke gaan raak.
Indien jy sou wou plaas toe vir 'n bietjie skouer-aan-die-wiel, die komende naweek 19 - 21 Okt, bel gerus vir Hanneke vir reelings asb.
Flip se stuursel vergadering by die Brooklyn Gastehuis (a picture tells a thousand words....)

MCC (Mission Coordinating Centre) het ontmoet op 9 Okt om die struktuur verder in plek te sit. Baie lekker om weer saam met Clem en Alwyn te journey!

Bertus Martitz het Thailand toe vertrek 4 Okt, om sy TEFSOL English kurses te begin vir dievolgende 3 maande.  Volg gerus sy blog!

No comments:

Post a Comment