Philip van Wyk se stuursel het sy uitstal-tafel om die beurt beman maar ongelukkig was die 'sending' naweek eerder 'n evangeliesasie naweek. Agrimin/Amos se fokus was om die boere te bearbei oor hoe om die evangelie tasbaar, doenbaar, leefbaar te maak teenoor die plaaswerkers op hule eie plase hier in SA.
Is dit regtig belangrik om die verskil tussen sending en evangelisasie te kan onderskei?
As jy so dink nie, nooi ons jou graag uit na dievolgende Passage 2 Purpose kurses in Nov/Des!
No comments:
Post a Comment