Monday, August 13, 2012

Spesial Nood Projek:Terugvoer by Eden

Sondag 12 Aug - Eden Gemeente Bronkhorstspruit
Ons het op Sondag 24 Junie by Eden Gemeente 'n voorlegging gehou om vennote uit te nooi om te bele.... en hier is Arno weer om namens die span terugvoer te gee oor die kerk se belegging op Ko Phayam, Thailand

Braai na die tyd by die van der Merwe's in hule lapa op die plaas
Het destyds Flip se spitbraai ook hier gehad


Tydlyne
Begin Junie: Flip laat weet sy huis het vir die 1st keer verspoel tydens spring gety (monsoon)
Prayer journal:  14 Junie
Voorleggings op 23 / 24 / 27 Junie: KE Pta Fellowship / Eden Gemeente / Gereformeerde Kerk Randburg se Woensdagaandgroep
Stuur uit Spesiale Nood email aan familie, vriende en vennote: 25 Junie
Bespreek kaartjies: 25 - 29 Junie
Een & eniges span-voorbereiding: 1 Julie
Vertrek: 3 – 8 Julie
Kom terug: 20 – 29 Julie/4 Aug
Hoe lank neem dit om op die eiland te kom: 3 dae se reis (as jy weet wat jy doen)

No comments:

Post a Comment