Monday, November 1, 2010

Saterdag 30 Oktober 2010

Gaan ons hierdie ding doen of wat?  To have a different result you need to do something different.  Dankie vir al die mense wat laat weet het hulle kan dit nie maak nie en baie dankie aan Jacque en Jana vir die gebruik van hulle huis.  Die journey is een tree op 'n slag, een Saterdag op 'n slag.  Die Here se tyd is nou.

Die volgende KE Outreach is nou in volle swang en dis die Pta mense wat dit laat gebeur.  Ons was by Kobus en Hannecke se Tabazimbie plaas die naweek om voor te berei vir Jan 11 - Jan 29 na Thailand, Cambodia en Vietnam.  Ons voorbereiding is soos die van strategiese sendelinge (nie evangeliste nie) sodat jou fokus kan verander van churchcenteredmissions na missioncenteredchurch.


No comments:

Post a Comment