Welkom terug BULGARYE GROEP!
Wat is beter as om vir amper 30 uur te reis sodat jy by jou eie wederhelf, jou eie stort/bad, jou eie bed en jou eie kos uit te kom - nadat jy maar soos in alles gegee het vir iets waartoe God jou geroep het in die laast 2 weke?
Familie en KE vriende wag....
Tsepo en sy geliefde Celest
Jeroen het 'n Bulgaarse koerant gekoop en het die Cerilic klanke geleer wat help om die taal uit te spreek al weet jy nie wat die betekenis van die woorde is nie (nog nie...)
Nou le die de-brief tuis voor so wel as terug-voer aan al die ondersteuners, partners, mede reisigers, kerke en wie ookal nog wil hoor van hierdie ingrypende 'entry strategy' ondervinding...
No comments:
Post a Comment