Voorspoedige 2012 vir al die Pretoria K E vriende. Lyk my julle OUjaar-Nuwe Jaar het gesellig begin. Ek is self baie WARM welkom geheet met kuier en braaivleis toe ek 17h30 op Jeffreysbaai aangekom het die 31ste Desember. So begin ek my nuwe avontuur saam met die Here op die Oujaar. Ek hou die blog dop....dan voel ek steeds deel van julle!

ReplyDelete