Hello almal,
Net om bietjie terug voer te gee oor die naweek in Musina...
Wat 'n amazing tyd was dit nie, samet 'n great span- Kim, Michael, Sanchia en Jaryd. Ek self was baie skrikkerig vir die naweek wat verby is, en het menige gebede op geskiet vir rustigheid in my hart! Was die eerste keer wat ek na 2 refugee kampe toe is in Musina en glad nie geweet het wat om te verwag nie! Het al die verskriklike stories gehoor van hoe die vrouens verkrag word op die grens en erger! Maar nou kan ek sowaar se dit was die moeite werd. Het die Here se presence ten alle tye gevoel en waar ek gedink het ek kon iets nie doen nie het die Here gelukkig in gespring en voor ek myself kon kry was alles gedoen! Daar was tye wat ek gedink het "nou hoe het ek hier beland?", maar as ek myself nie in die situasie gesit het om ten volle op die Here te vertrou nie, sou die naweek glad nie so suksesvol gewees het nie! Het die Here gevra om my oe, ore, hande, voete en alles oor te neem en om net te doen wat nodig is... en wow wa ek verras!

Die eerste kamp was die seuns kamp waar daar op die oombilk 102 seuns tussen 11 en 18 jaar is. Daar het ons maar net kos en klere gevat, maar daar is nog 'n groot te kort aan enkelmatrasse en beddegoed. Anna wat die helper is by die seuns gee hulle onderrig ook elke dag en sy benodig 'n swart bord om die klasse op te gee. Ek sal se die is haar grootste challenge op die stadium. Maar daar is vroue wat ook daagliks in kom om haar te help.
By die Vroue kamp het ons die meeste van die tyd spandeer net om hulle bietjie hoop te gee en net bietjie spesiaal te laat voel. Daar is op die oomblik so 70 vroue en kinders, almal kom van Zimbabwe af behalwe 3 wat van die Congo is, daar is die grootste probleem kos voorraad en klere, sommige van die vroue kom net met die klere daar aan wat hulle op hulle lyf het! En hulle kry net een maal 'n dag kos wat in die aand is!

Meeste van die vroue word verkrag as hulle oor die grens kom. Daar was ook een vrou wat gebrand was op haar gesig en hande. Sy het niks vingers oor nie. Dit was my grootste challenge die eerste dag, maar toe ons die volgende dag terug gaan het sy op gestaan en toe sy ons sien het sy begin smile. Dis al wat nodig is om te besef hoekom mens dit doen! Dink soms dit sal makliker wees om net geld te gee maar daar is niks in die lewe wat 'n mens so vervul soos so 'n naweek samet die mense self nie... net om weer te besef waaroor die lewe einlik gaan... Dink nie daar is genoeg plek om al die stories te vertel nie, maar ek sien baie uit op weer te gaan! God is sooo groot!!
Wil net dankie se vir almal wat deel was van die naweek! Al die gebede en borge wat almal mee gehelp het! Julle is awesome!!!
Lekker dagi!
Kim
Kim

No comments:
Post a Comment