Monday, June 27, 2011

Right now the journey

  • Ansie kom terug SA toe Vrydag 1 Julie, van 9 maande in Uganda YWAM bible studies
  • Marion het hierdie week vertrek saam met Global Challenge vir 'n 4 week uitreik
  • Mike & Kim het veilig aangekom in Madagascar en is daar vir die volgende 2 weke op uitreik
  • Danie & Ester se recce trip vorder goed.  Hulle is tans in Bulgarye
  • Alison is currently in New Zealand attending doing David Bridell's course   
Saterdag, 25 Junie - Boermark 6vm!!

 Vroegoggend en amper die koudste dag van die jaar
 Alles en almal was daar
 Familie v Paulien: Tanika (kuier van Oz), Cornelia en Mika


No comments:

Post a Comment