By Kingdom Encounters glo ons dat sending die gemeenskaplike fokuspunt is wat die hele Liggaam sal lei tot elke gelowige se eie roepping in God se Koningkryk. Ons gebruik 'n wye beskrywing van "sender, co-ordinator, goer" om mense te help om duidelikheid te kry oor hoe en waar hulle in die Koningkryk inpas. Die werkswinkel was spesifiek gehou vir mense wat aan 'n kerk behoort en die strategie van sending as sentraliteit wou ondersoek.
Ons was droog en ons tente binne was droog al het dit katte&honde gereen
We choose The Road Less Travelled...
Die storie van Jana hulle se double volume matras!!
Unless you pick up your cross you can not be My disciple
KE PTA op die Base in Midrand Saterdagaand
6 maande gelede was ons 2, nou was ons 10
Happiness is .... Ally singing, ag sweeping the floor!
Who is ready for a Kingdom strategy challenge?
Father, Your will be done, Your Kingdom come
Ons se baie dankie vir JP & Rita vir alles wat hulle vir ons gedoen het!!
We love you guys and thank the Lord for you!
Ons se baie dankie vir JP & Rita vir alles wat hulle vir ons gedoen het!!
We love you guys and thank the Lord for you!
No comments:
Post a Comment