Hello Almal!
Wow, wat ‘n great naweek! Dink nie ek het al ooit so baie gelag in een dag nie! Te dankie aan Arno en Riaan se crazy volstruis storie en al die ander wonderlike stories. O ja en moenie van Job vergeet nie - wat ‘n toets-stasie van formaat was. Hoop darem nie een van julle kom te veel met Job se “ Feel the weight” die week in aanraking nie! en as julle doen, ons is almal hier vir julle!!
Dink daar is amazing dinge wat in elkeen se lewe gebeur op die staduim, al is elkeen op sy eie “journey” . Van die onderwerpe wat geraak was-moenie te veel hooi op jou virk laai nie – om 10 vuurtjies tergelyk aan diebrand te hou, laat jou leeg en moeg agter. Time is a MASTERpiece – die journey ontwikkel oor tyd. Prayer journalling gee die deurslag. Vir iemand was dit die beste en die slegste week tergelyk. Ander mense loop ‘n pad saam met die kerk. Jong mense het ‘n keuse om die Koning te volg. Michael lees:
A Healthy definition of love is crucial to understanding the central message of the bible. Love is not confined to sexuality, nor is it primarily a feeling at all. The bible teaches that love is a commitment, love is not dependent on good feelings, but rather on a consistent and courageous decision to extend oneself for the well being of another.
That commitment then produces good feeling, not the other way around.
Jesus became the perfect demonstration of Gods unconditional love for us by laying down his life for our benefit!”
Sien uit om almal weer volgende week te sien!
Volgende week se onderwerp is: Wat is die hoof-fokus van KE se fellowship en wat is die verwagting vir/van elke persoon! Werner is aan die word. Almal doen huiswerk (soda tons hom nie soos ‘n nagapie aanstaar nie, maar om self te weet wat die Heilige Gees vir jou wys).
Hoop almal het ‘n great week vol liefde, liefde en nogmaals liefde Kim
No comments:
Post a Comment