Monday, February 21, 2011

Sat 19 Feb 2011 - ons KE gemeenskap

Hello Almal!

Wow, wat ‘n great naweek! Dink nie ek het al ooit so baie gelag in een dag nie! Te dankie aan Arno en Riaan se crazy volstruis storie en al die ander wonderlike stories.  O ja en moenie van Job vergeet nie - wat ‘n toets-stasie van formaat was. Hoop darem nie een van julle kom te veel met Job se “ Feel the weight” die week in aanraking nie! en as julle doen, ons is almal hier vir julle!!



 
Dink daar is amazing dinge wat in elkeen se lewe gebeur op die staduim, al is elkeen op sy eie “journey” .  Van die onderwerpe wat geraak was-moenie te veel hooi op jou virk laai nie – om 10 vuurtjies tergelyk aan diebrand te hou, laat jou leeg en moeg agter.  Time is a MASTERpiece – die journey ontwikkel oor tyd.  Prayer journalling gee die deurslag.  Vir iemand was dit die beste en die slegste week tergelyk.  Ander mense loop ‘n pad saam met die kerk.  Jong mense het ‘n keuse om die Koning te volg.  Michael lees:

A Healthy definition of love is crucial to understanding the central message of the bible. Love is not confined to sexuality, nor is it primarily a feeling at all. The bible teaches that love is a commitment, love is not dependent on good feelings, but rather on a consistent and courageous decision to extend oneself for the well being of another.
That commitment then produces good feeling, not the other way around.
Jesus became the perfect demonstration of Gods unconditional love for us by laying down his life for our benefit!”

Dankie weereens vir die (bietjie) terugvoer van die Asia uitreik, het die fotos en die video clips baie geniet! Kan die excitement in elkeen se oë sien! Ons is op die regte pad mense, daar is nie ‘n onvervulde lewe as jy binne God se opdrag lewe nie, soos ons in die uitreik groep se gesigte kan sien.

Sien uit om almal weer volgende week te sien!

Volgende week se onderwerp is: Wat is die hoof-fokus van KE se fellowship en wat is die verwagting  vir/van elke persoon!  Werner is aan die word.  Almal doen huiswerk (soda tons hom nie soos ‘n nagapie aanstaar nie, maar om self te weet wat die Heilige Gees vir jou wys).

Hoop almal het ‘n great week vol liefde, liefde en nogmaals liefde Kim

Thursday, February 17, 2011

Passage To Purpose 2011

Kingdom Encounters presents


STARTING POINT
Friday 11 March, 6:30 pm
Sunday 13 March, 2 pm

TURNING POINT
Thu 31 March, 6:30 pm
Fri 1 April, 6:30 pm
Sat 2 April, 9 am
Sun 3 April, 9 am


@ the KE Base in Midrand (address on enquiry)

Bookings genesis@vox.co.za / Mark 082 459 9754

Tuesday, February 8, 2011

Asian outreach and exposure trip winds down...


It's been 4 weeks for some of us here in Asia and it has truely been an eye opener... an experiencee that has the makings of changing our lives from here on.  The process of finding out what that means has only but started, another step in our individual journeys, keeping missions as our beacon, the Light of Christ our Light.  





We are looking forward to sharing with you when we see you again!  Thank you so much for your prayers and partnerships, we could never work towards the purpose of missions without each of you.