Monday, January 24, 2011

Saterdag 22 Jan 2011

Ontdek Sy doel vir jou lewe op die 'journey'.

Ons was bevoorreg om vir Alison Rycroft as spreker te he en was dit nie n "blessing" nie.

Sy het begin deur met ons te deel dat van haar kinderjare af sy reed die roeping op haar lewe ervaar het en hoe die Here dit herhaaldelik deur haar lewe herbevestig het.   Die dag toe sy die woorde "mature dissatisfied believer" hoor het sy besef dit is wat sy is en hier wil sy betrokke wees.

Kingdom Encounters (KE) was die ideale plek vir n "mature dissatisfied believer" (MDB) en so het sy begin 'journey' saam met ander soos sy.   Vinnig het sy besef dat # to caravan with likeminded people # to put shoulder to the wheel # to start a world prayer life # to have a telescopic vision  die vinnigste manier was om haar roeping en doel te ontdek.

Vandag ervaar sy die vreugde om in haar roeping, God se doel en plan met haar lewe uit te leef.   As middel-koordineerder is dit haar doel om ander betrokke te kry "to catch the vision and be involved in the journey"  en tuis verbind sy die kerk met die nasies.  

Haar eie woorde: "being on the journey tends to stretch one's faith but one step at a time the Lord opens it up".

"Do you want to find out who you are, find your gifts and flow with the Lord in this area of passion" kom 'journey' saam met ons.   As jy ook soek na jou roeping en Sy doel en plan vir jou lewe begeer moet nie nog n week mis nie.

No comments:

Post a Comment