Die feeskomitee het aangedui dat die verrigtinge vanaf 10 uur by die Base in Midrand sal begin sodat ons saam kan brekfis, tee, braai en Fellowship die aand (dit begin 6nm). Kyk ook na die Midrand blog: bloghttp://www.kingdommissionfellowship.blogspot.com/ . ALMAL WELKOM!!
Intussen was ons aan die gang.........
SATERDAG 30 OKTOBER 2010
BY JACQUE EN JANA SE HUIS (ADRES VOLG BINNE KORT)
2 - 6 NM
FASILITEERDER: Werner
ONDERWERP: Wat is die Koningkryk?




No comments:
Post a Comment