



Braai, slaai, mense en kinders van alle geure, kleure en plekke en 'n sonsondergang voordat die Fellowship die aand begin het. Die saak van bespreking: lyding as a Christen.... Dink jy dat om jou lewe netjies te beplan en te verseker dat alles reg loop volgens jou, is jy op die reguit en nou paadjie? Het jy al ooit gewonder of seeninge en lyding enigsins verband hou? Wat het Jesus nou weer gese van JOU kruis - dis nou die instrument wat JOU gaan kruisig sodat Sy lewe uit jou kan vloei? Of is dit nie deel van jou reddingspaket nie? Ons wil voorstel dat as alles hunkydori gaan in jou wereld, is jy besig om jou roeping te mis. Gered vir ewigheid, betekenisloos vir die Koningkryk in hierdie lewe....By Jacque en Jana se huis (email paulien vir die adres)
Fasiliteerder: Werner
Onderwerp: Wat is die Koningkryk?
Jou aandeel: swot die topic & bring eet/drink goette, gaste welkom














